|
Ledegeld is
soos volg:
● R150,00 – SUID-AFRIKA
● R180,00 – SUIDER-AFRIKAANSE BUURLANDE
● R300,00 – ALLE ANDER LANDE (US$ 45,00 OF £25,00 OF €35,00)
● R100,00 – SUID-AFRIKAANSE STUDENTELIDMAATSKAP (vir die eerste
twee jaar van lidmaatskap)
Maak tjeks
betaalbaar aan die Van Riebeeck-Vereniging
Pos na: Posbus 15151, Vlaeberg 8018, Suid-Afrika
Ledegeld kan
ook regstreeks in ons bankrekening inbetaal word:
Rekeninghouer: Van Riebeeck-Vereniging
Bank: Standard Bank van Suid-Afrika
Tak: Thibault-plein, Kaapstad
Takkode: 02 020 9
Rekeningnommer: 07 051 2035
Tipe rekening: Lopende rekening
SWIFT-kode (vir internasionale oorplasings): SBZAZAJJ
Indien ‘n
regstreekse inbetaling in ons bankrekening gemaak is, moet
bewys van betaling asseblief aan die kantoor gestuur word.
|