| a |
Tuisblad
Bedrywighede
Nuusbrief
Notule van Jaarvergadering
Publikasies
Bestel 'n
Publikasie
Sluit aan by die
Vereniging
Voorlegging van navorsings-voorstelle
Voorskrifte vir
Redakteurs
Herdrukke
Skakels
Kontak Ons
Grondwet
|
a |
»»
HERDRUKKE ««

Na aanleiding van
herhaalde versoeke deur lede dat volumes wat lank reeds uit druk is
weer beskikbaar gemaak word, het die VRV in 2006 besluit om sekere
uitgesoekte volumes uit die eerste en tweede reekse te laat herdruk.
Om die herdrukke van
die oorspronlike volumes te onderskei, is die voorkoms van
eersgenoemde drasties verander – A5-grootte sagteband met blou
omslae. Die bedoeling is nie dat dit op enige wyse met die
oorspronklike uitgawes moet meeding nie. Die waarde daarvan is
geleë in die inhoud, wat na baie dekades weer aan die publiek
beskikbaar gemaak word. Kopieë kan van die VRV gekoop word. (NB
Aflewering sal dalk nie onmiddellik moontlik wees nie, aangesien
herdrukke in besendings van tien gedoen word.)
Eerste reeks, volume
1.
Reports of De Chavonnes and his Council, and of
Van Imhoff, on the Cape.
Eerste reeks, volume 2.
Mentzel, O. F. – Life at the Cape in die mid-eighteenth
century, being the biography of Rudloph Siegfried Alleman.
Eerste reeks, volume 3.
De Mist, J. A. – Memorandum containing
recommendations for the
form and administration of government at the Cape of Good Hope,
1802.
Eerste reeks, volume 4.
Mentzel, O. F. – A geographical-topographical
description of the Cape
of Good Hope.
Part I.
Eerste reeks, volume 5.
Collectanea.
Eerste reeks, volume 6.
Mentzel, O. F. – A geographical-topographical
description of the Cape
of Good Hope.
Part II.
Eeerste reeks, volume 8.
The
Wreck of the Grosvenor
Eerste Reeks volume 12: Journals of the expedition of the Honourable
Ensign Olof Bergh [1682 and 1683] and Isaq Schrijver [1689
Eerste Reeks volume 15: The Journal of Hendrik Jacob Wikar
[1799] and the Journals of Jacobus Coetse Jansz [1760] and Willem van Reenen
[1791]
Eerste reeks, volume 25.
Mentzel, O. F. – A geographical-topographical
description of the Cape
of Good Hope.
Part III.
Tweede reeks, volume
6. Sparrman,
A. – Voyage to the Cape of Good
Hope, 1772-1776.
Part I.
Tweede reeks, volume 7.
Sparrman, A. –Voyage to the Cape of Good
Hope, 1772-1776.
Part II.
pryse:
Vols 1, 2:
ZAR 90 (lede) en ZAR 110 (nie-lede) in die RSA, plus
verpakkingskoste en posgeld. ZAR 180 plus verpakkingskoste en
posgeld in buurstate, en ZAR 250 plus verpakkingskoste en posgeld
in alle ander lande.
Vol. 3, 8: ZAR
110 (lede), ZAR 135 (nie-lede) in die RSA, plus verpakkingskoste en
posgeld. ZAR 200 plus verpakkingskoste en posgeld in buurstate, en
ZAR 280 plus verpakkingskoste en posgeld in alle ander lande
Vols. 4, 5, 6:
ZAR 75 (lede) en ZAR 100 (nie-lede) in die RSA, plus
verpakkingskoste en posgeld. ZAR 180 plus verpakkingskoste en
posgeld in buurstate, en ZAR 250 plus verpakkingskoste en posgeld
in alle ander lande..
Vol 12: ZAR 120 (lede), ZAR 145 (nie-lede), in die RSA,
plus verpakkingskoste en
posgeld. ZAR 230
plus verpakkingskoste en
posgeld in buurstate, en ZAR 320
plus verpakkingskoste en
posgeld in
alle ander lande.
Vol 15: ZAR 130 (lede,) ZAR 145 (nie-lede), in die RSA,
plus verpakkingskoste en
posgeld. ZAR 230
plus verpakkingskoste en
posgeld in buurstate, en ZAR 320
plus verpakkingskoste en
posgeld in
alle ander lande.
Vol. 25: ZAR
120 (lede), ZAR 145 (nie-lede) in die RSA, plus verpakkings-koste en
posgeld, ZAR 230 plus verpakkingskoste en posgeld in buurstate, en
ZAR 320 plus verpakkingskoste en posgeld in alle ander lande.
Tweede reeks, vols. 6 en 7:
ZAR 80 elk plus verpakkingskoste en posgeld (lede), ZAR 100 (nie-lede)
in die RSA, plus verpakkingskoste en posgeld, ZAR 180 plus
verpakkingskoste en posgeld in buurstate, en ZAR 250 plus
verpakkingskoste en posgeld in alle ander lande.
pryse aan
boekwinkels beskikbaar op aanvraag
Vra
asb vir ‘n faktuur indien u verskeie volumes bestel - die posgeld
hang af van die gewig van die boeke
Let asseblief daarop
dat die volle bedrag betaal moet word voordat items voorsien word.
Besonderhede i.v.m. betaling word onder aan hierdie vorm verstrek.
Die Vereniging sal u egter eers kontak nadat die posgeld bereken is,
om u in te lig oor die volle bedrag betaalbaar.
Voltooi asseblief
die onderstaande vorm om ‘n VRV-publikasie te bestel:
Maak tjeks betaalbaar aan die Van Riebeeck-Vereniging
Pos
aan: Posbus 15151, Vlaeberg 8018,
Suid-Afrika
Geld kan ook
regstreeks in ons bankrekening betaal word:
Rekeninghouer: Van Riebeeck-Vereniging
Bank: Standard Bank van Suid-Afrika
Tak: Thibault-plein, Kaapstad
Takkode: 02 020 9
Rekeningnommer: 07 051 2035
Tipe rekening: Lopende rekening
SWIFT-kode (vir internasionale oorplasings): SBZAZAJJ |
a
|