a


 
 
Tuisblad

Bedrywighede

 Nuusbrief

Notule van Jaarvergadering

Publikasies

Bestel 'n Publikasie

Sluit aan by die Vereniging

Voorlegging van navorsings-voorstelle

Voorskrifte vir Redakteurs

Herdrukke

Skakels

Kontak Ons

Grondwet
 

a

 »»  BESTEL 'N PUBLIKASIE  ««

NET VIR LEDE SPESIALE AANBOD!!

Kyk na die lys en besluit watter van hierdie volumes u posvry (slegs in Suid-Afrika) wil bestel teen R50 elk.

Sluit vandag aan om van hierdie spesiale aanbod gebruik te kan maak!

Lede wie se ledegeld betaal is ontvang outomaties die jongste volume (verpakkings- en posgeld ingesluit) (kyk onder Sluit aan by die Vereniging.)
Vorige volumes, wat nog beskikbaar is, kos ZAR 70 elk, plus posgeld. ‘n Uitsondering geld vir volumes 29 & 36 (Tweede Reeks), wat ZAR 100 kos, plus posgeld. Hierdie pryse geld  slegs vir lede in die RSA en buurlande. Lede in alle ander lande betaal ZAR 120 plus posgeld.

nie-lede:
Die jongste volume kos ZAR 220 in die RSA, plus verpakkings- en posgeld; ZAR 230 plus verpakkings- & posgeld in buurstate; en ZAR 350 plus verpakkings- & posgeld in alle ander lande.
Vorige volumes
, wat nog beskikbaar is, kos ZAR 100 plus posgeld. Dit sluit nie volumes 29 & 36 (Tweede Reeks) in nie, wat ZAR 210 plus posgeld kos.

boekwinkels:
Jongste volume: ZAR 210, min ⅓ afslag, of ZAR 140 plus posgeld (net in die RSA en buurlande).
Volumes 29 & 36 (Tweede Reeks)
: ZAR 270 elk, min ⅓ afslag, of ZAR  180 elk  plus posgeld.
Alle ander volumes wat nog beskikbaar is: ZAR 120 elk, min ⅓ afslag of ZAR 80 plus posgeld.

buitelandse boekwinkels:
ZAR 525 min ⅓ afslag, of ZAR 350 plus posgeld

Neem asseblief kennis dat die volle bedrag betaalbaar is voordat enige items verskaf word. Besonderhede i.v.m. betaling verskyn onder aan die bestelvorm. Dit is egter nodig dat die Vereniging u sal kontak nadat die posgeld bereken is om u in kennis te stel van die verskuldigde bedrag.

Indien u ‘n herdruk wil bestel, raadpleeg die Herdrukke-bladsy.

Voltooi asseblief die onderstaande vorm om ‘n VRV-publikasie te bestel:

Verwysings-nommer

Titel van
Publikasie

 

 

Titel:

Van:

Voornaam:

 

 

Posadres:

Poskode:

Telefoon:

Faks:

E-pos:

Maak tjeks betaalbaar aan die Van Riebeeck-Vereniging
Pos aan: Posbus 15151, Vlaeberg 8018, Suid-Afrika

Buitelandse betaling kan via Paypal geskied - ons epos-adres is vanriebk@mweb.co.za.
 
Geld kan ook regstreeks in ons bankrekening betaal word:
Rekeninghouer: Van Riebeeck-Vereniging
Bank: Standard Bank van Suid-Afrika
Tak: Thibault-plein, Kaapstad
Takkode : 02 020 9
Rekeningnommer: 07 051 2035
Tipe rekening: Lopende rekening
SWIFT-kode (vir internasionale oorplasings): SBZAZAJJ
a